NG Kempton Park Oos
(011) 979 1415 of 082 884 6448 |
ngkpo@telkomsa.net
Tuisblad
Algemene Inligting
Bedieninge
Leraars
Preke
Kalender
Kontak Ons
Preke
Slegs die nuutste preke sal aanlyn beskikbaar wees. Indien u `n preek wil bestel wat nie op die webtuiste beskikbaar is nie, vul asb die aanlyn bestelvorm hieronder in.
Nuutste Preke
Kan 'n mens elke dag leef asof dit jou laaste dag is? - ds Braam
Die kerk mag nie 'n klub mentaliteit hê nie - ds Braam
Legkaart van Christus - ds Werner
Siklusse - ons kans om 'n skoon begin te maak - ds Braam
Waarop gaan jy hierdie jaar fokus? - ds Braam
Dit is in ons natuur om eengesind te wees - ds Werner
Laat jou verlede jou toekoms bepaal - ds Werner
Om te motiveer of om te diskwalifiseer - ds Braam
Die swarthond - tussen ekstase en hopeloosheid - ds Christo Nel
Hoe kan mens 'n bierglas vul voordat dit oorloop? ds Braam Klopper
Wat sy kon, het sy gedoen - ds Braam Klopper
Soms moet ons verkeerd bewys word - prop Werner Smal
Wat maak Christene uniek? Prof Jan vd Watt
Ons leef in 'n gebroke werklikheid - ds Braam Klopper
Wat doen God wanneer dinge teen Sy wil gebeur? ds Braam Klopper
Staan dit regtig in die bybel dat geen haar van ons kop sal afval as dit nie DIE WIL VAN GOD is nie? - ds Braam
Waardeer die vrouens in jou lewe - prop Werner Sma
l
My vrede gee ek vir julle - Ds Braam Klopper
God ons Koning kan ons omstandighede verander - prop Werner
Hoeveel mag het die duiwel? - ds Braam Klopper
Wat sê Paulus oor verhoudings? - ds Braam
Christenskap is veel meer as 'n lewenspolis - ds Braam
Selfvergifnis - ds Braam Klopper
Kan 'n mens vergewe en vergeet? - ds Braam Klopper
Vergifnis - 'n paar aspekte - ds Braam Klopper
Om te glo dat God bestaan en om jou Bybel te lees beteken ongelukkig nie dat jy gered is nie - ds Braam
Staan op teen vrees en vind lewe! - ds Christo Nel
Gebed is nie net vra nie maar gebed is ook vra - ds Fanie Venter
God se genade is nie onregverdig nie maar baie groter as regverdigheid - ds Braam Klopper
Word wat jy is - ds Braam Klopper
Deel met mekaar - Waldo Niemandt
Pinksterdag was nie 'n sending aangeleentheid nie - ds Braam
Hoe raak my verlossing my daaglikse lewe? - ds Braam
Gee ons, ons daaglikse brood - ds Braam Klopper
Paulus se beeld oor die lewe, die dood en die lewe na die dood - ds Braam Klopper
Twee intogte in Jerusalem - dr Johan Jooste
Fokus op uitdeel in plaas van ontvang - ds Braam Klopper
Letsels - ds Braam Klopper
Eenmalige en herhaalbare beloftes - ds Braam
Jesus is groter as ons chaos - prop Werner Smal
Kan die droogte in die Kaap die straf op sonde wees? - ds Braam Klopper
Om 'n perd uit klip te kap - deel II - ds Braam
Om 'n perd uit klip te kap - ds Braam Klopper
Ons verhouding met God is nie 'n opsionele ekstra nie - ds Braam Klopper
Die nuwe jaar is vol onsekerhede - ds Braam Klopper
God is koning vir altyd en wil met ons 'n verhouding hê. -Prop Werner Smal
Kindness
-
Ds Braam Klopper
Dieselfde gesindheid moet in julle wees wat daar ook in Christus Jesus is -
ds Francois Retief
Harte en hartoorplantings
- ds Braam Klopper
God roep jou, gaan nou...
- ds Christo Nel
Christene praat te veel en luister te min
- ds Braam Klopper
Bid die probleem en nie die antwoord nie
- ds Braam
Die merk van die dier 666
- ds Braam Klopper
Wat gaan aan in Openbaring?
- ds Braam Klopper
Wat sê Paulus van braaidag?
- ds Braam Klopper
1958 -
d
s Francois Retief
Geloof wat deur liefde oorgaan tot dade
- ds Braam
Petrus het "geclick"
- ds Braam Klopper
Die aanprypende verhaal van Masada - toekomshoop
- ds Braam Klopper
God spesialiseer in doodloopstrate
- ds Braam Klopper
Laat U koninkryk kom...
- ds Braam Klopper
Die goeie wat ek wil, doen ek nie....
- ds Braam Klopper
Wees waaksaam teen versoekings , want daarin word die krag van God juis geopenbaar
- ds Johann Barnard
Beleef jy die VERSEKERING dat God ORAL en in ALLE OMSTANDIGHEDE teenwoordig is?
Glo in die Here Jesus en jy sal gered word
-
Ds Johann
Wanneer die Here Homself aan jou bekend maak, verander alles
- ds
Johann Barnard
Wat maak ek hier in hierdie wêreld?
-
Ds Quintus Smit
God se ingryping
- ds Braam Klopper
Ai tog, as alles maar net swart of wit was
- ds Braam
Pinksterfees 2017
-
Ds Johann Barnard
Godsdiensvryheid en 'n Christelike ETOS in skole, werk en ander - ds Braam Klopper
Die rol van moeders in die Verlossingsverhaal- ds Johann
Moet ons RERIG die ander wang draai?
-
ds Braam Klopper
Waarvoor vra ons in gebed?
- ds Johann Barnard
Psalm 121 - Van wie verwag jy hulp?
- ds Braam Klopper
It's Time geleentheid by KPO
Die OPWEKKING van Jesus.
Die KERN van die Christelike godsdiens
- ds Braam Klopper
Jesus is nie 'n slagoffer nie maar 'n Koning!
- ds Braam
Is ek gereed dat God se wil sal geskied?
- ds Johann Barnard
Eenheid in geloof help ons om verby mekaar se verskille te kyk
- ds Johann Barnard
Die kerk mag nooit 'n KLUB word nie
- ds Braam Klopper
Groei en ontwikkel jy normaal?
ds Braam Klopper
Geestelike voedsel versterk ons maar nou moet ons God se werk uitvoer en lewens verander
-
ds Johann
Die kerk is nie 'n Nuwe Testamentiese ekwivalent van die tempel nie
- d
s Braam
Soos die pottebakker met sy klei, so werk die Here met Sy kinders
-
ds Braam
In Sy voetspore: jou leefstyl is baie kragtiger as jou woorde
-
Ds Johann
'n Selfoon kontrak kan nie eensydig gekanselleer word nie.
-
Ds Braam
Is jy besig met dissipelskap?
D
s Johann
Moet ons REGTIG mekaar se voete was?
ds Braam
Prioriteite lei tot 'n vol lewe
- d
s Braam Klopper
Is die wêreld se leë kersfeesvieringe dalk 'n naïwe erkenning van God se koningskap?
ds Braam Klopper
Wonderwerke - toe en nou
-
ds Braam Klopper
Kinders van God & nageslag van Abraham
- ds Braam Klopper
Na waters waar daar rus is....
- ds Braam Klopper
Is die lewe 'n skaakspel? En teen wie?
- ds Braam Klopper
Jesus en Prediker oor geld en besittings
-ds Braam
Is die Christelike godsdiens die ware godsdiens?
Iets om aan vas te hou in tye van nood
- ds Braam Klopper
Die goeie nuus word dikwels verkondig as slegte nuus
- ds Braam Klopper
Is God se magsterrein besig om kleiner te word?
- ds Braam Klopper
Hoop in Hebr 11:1 beteken nie MISKIEN nie - ds Braam
Pasop vir valse agenda's tov Jesus
- ds Braam
Paralimpiese atlete moes dieselfde doen as Paulus
ds Braam Klopper
"In Matteus 26:28 kry ons die woord, beseël. Wat hou die betekenis van die woord vir ons in, veral met die gebruik van die sakramente. Wat is die impak daarvan in ons praktyk?"
- ds Johann Barnard
Moses ontvang wyse raad van sy skoonpa
- ds Braam
Verlustig jou in Hom
- Ds Johann Barnard
Waarom moet ons bid as God reeds weet wat ons nodig het?
Hoe verskil Paulus en Jakobus as die een sê GELOOF en die ander sê WERKE?
-
ds Braam Klopper
God hoef nie oorreed te word om Sy genade aan ons te bewys nie.
- ds Braam Klopper
Perspektief op die lewe en die dood
- ds Braam Klopper
Die betekenis van waarheid en liefde in 2 Johannes
- ds Johann Barnard
Die Heilige Gees, ons Voorspraak by die Vader
- ds Johann Barnard
Wie was jou klere?
- ds Johann Barnard
Die begrip hoop dui sekerheid aan want dit berus nie op ons krag nie maar op God se getrouheid
- ds Braam Klopper
Hoe op aarde het dit gebeur dat Ragab die prostituut op die lys van geloofshelde opgeneem is?
- ds Braam Klopper
Die man wat 3jr lank 'n krieket oefening bygewoon het voordat hy 'n wedstryd beleef het
- ds Braam Klopper
Kan mens God uit die natuur leer ken?
- ds Braam Klopper
Bestel Preek
*
Indicates required field
Naam en Van
*
Kontaknommer
*
E-pos Adres
*
Datum en Preek Beskrywing
*
Bestel Preek